Pop­bed­blik­kie

Prak­seer bed­jie vir jou kind se pop en dra dit o­ral saam.

Baba & Kleuter - - CONTENTS -

JY HET NO­DIG

• blikkie of blik­kof­fer­tjie • ma­te­ri­aal • ge­he­kel­de was­lap/stuk­kie lap • klein kus­sing of wat­te­ma­te­ri­aal • pop­pie

MAAK SO

1. Plaas die kus­sin­kie of wat­te­ma­te­ri­aal on­der­in die blikkie. 2. Knip die ma­te­ri­aal om vir die pop ’n kop­kus­sing te maak. Jy kan som­mer die ma­te­ri­aal saam­s­tik of vas­plak. 3. Doen die­self­de met nog ’n stuk ma­te­ri­aal om ’n kom­ber­sie te vorm. 4. Vou die was­lap of stuk­kie lap aan die voe­ten­ent van die bed­jie vir die “bed­de­goed”. 5. Maak die blikkie toe en pak dit op uit­stap­pies saam met die pop­pie in so­dat jou kind iets het om mee te speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.