Pa­sel­las

Baba & Kleuter - - CONTENTS -

SMS die no­di­ge ko­de as­ook jou naam, woon­a­dres en e-pos­a­dres na 37176 teen 30 Sep­tem­ber 2018 om in aan­mer­king te kom vir hier­die fan­tas­tie­se pry­se. El­ke SMS kos R1,50.

PLAYGO se speel­goed hou jou ak­tie­we k­l­ein­ding vir ure be­sig met die Playgo- speel­goe­dreeks wat ont­werp is om sin­tuie te sti­mu­leer en groot ge­not ty­dens speel­tyd te ver­skaf. Het­sy jou kind al­leen, of met ‘n boe­tie of sus­sie speel – Playgo moe­dig ‘n in­ter­ak­tie­we en sen­so­rie­se er­va­ring aan wat ont­wik­ke­ling be­vor­der en vir ure se pret sorg. Vier le­sers wen elk ‘n Playgo- ge­skenk­pak ter waar­de van R1 388. Dit sluit ‘n S­ha­pe Puz­z­le Ball, Pop ‘n Hoop Rol­ler E­lep­hant, Tiny Ge­ars Mo­wer, Rain­bow Tex­tu­red Balls en Gi­raf­fe Cen­t­re in. Playgo is lands­wyd by al­le voor­aan­staan­de speel­goed­win­kels te koop. Playgo – jou met­ge­sel vir jou groei­en­de le­we! SMS-KO­DE:BK221TT

SAFETY 1ST se klein, geel Ba­by On Bo­ard ® -te­ken het meer as 30 jaar ge­le­de vir die eer­ste keer op ons paaie die lig ge­sien en het ‘n ken­te­ken van trot­se ou­ers ge­word. Kort daar­na het Safety 1st die eer­ste wa­re reeks van huis­vei­lig­heids­pro­duk­te be­kend ge­stel en is toe as die lei­er in kin­der­vei­lig­heid ge­ves­tig. Safety 1st roem hul­le daar­op dat hul­le nu­we en in­no­ve­ren­de pro­duk­te aan ou­ers gee wat hul­le help om aan te hou om hul kin­ders vei­lig te hou. Vyf le­sers wen elk ‘n Safety 1st ® - ge­skenk­pak ter waar­de van R1 110. SMS-KO­DE:BK221SF www.fa­ce­book.com/Su­do­crem-South-A­fri­ca

Mom2B ® P­reg­nan­cy S­ha­kes kan ‘n swan­ger of bors­voe­den­de ma help om ‘n voed­sa­me di­eet vir haar en ba­ba se ge­sond­heid te hand­haaf. Hier­die skom­mels is be­kos­tig­baar, heer­lik en ‘n ge­rief­li­ke ma­nier vir ma om die be­lang­ri­ke voe­ding­stow­we in te kry. Jy meng die in­houd met wa­ter of melk, en drink dit een of twee maal per dag. Die voe­dings­in­houd van Mom2B ® P­reg­nan­cy S­ha­kes is hoog in vi­ta­mie­ne B5, B6, B12, bi­o­tien, fo­lien­suur en sink, be­vat hoë vlak­ke jo­di­um, ys­ter, mag­ne­si­um en ve­sel en is ‘n bron van kal­si­um, fos­for en pre­bi­o­ti­ka. Dit is laag in vet en voeg nie ek­stra ka­lo­rieë by jou di­eet nie. Geen won­der dit is SuidA­fri­ka se nr. 1 swan­ger­skap­s­kom­mel nie! (Niel­sen MAT Des 2017.) Vyf le­sers wen elk ‘n ge­skenk­pak ter waar­de van meer as R1 000, en sluit Mom2B ® - skom­mels en ‘n Sor­bet- ge­skenk­be­wys van R400 vir ‘n heer­li­ke skoon­heids­be­derf in. SMS-KO­DE:BK221MB www.mom2be.co.za/

VAL WESSELS is ’n ma, vrou en fotograaf wat spe­si­a­li­seer in swan­ger­skap, ge­boor­te en die 48 uur na ge­boor­te. Val is ‘n ge­re­gis­treer­de SABPA- ge­boor­te­fo­to­graaf wat werk in Kaap­stad, Mos­sel­baai en Ge­or­ge. Val sorg dat jy daar­die be­lang­ri­ke oom­blik­ke vas­vang. Ge­boor­tes is baie on­voor­spel­baar en daar­om is dit nie ti­pie­se por­tret­ses­sies nie: Die be­lig­ting kan dof wees en om daar­voor te be­plan kan moei­lik wees. Sy neem die ge­boor­te van jou kind af soos dit ont­vou – in ‘n joer­na­lis­tie­ke fo­to­styl. Sy is sen­si­tief vir jou be­hoef­tes en neem jou stil­weg en on­op­drin­ge­rig af. Aan­ge­sien Val ge­boor­te al self deur­ge­maak het, ver­staan sy wat­ter oom­blik­ke jy graag sal wil vas­vang. Een le­ser wen ‘n fo­to­ses­sie ter waar­de van R6 000. SMS-KO­DE:BK221VW www.val­wes­sels.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.