WA­RE LIEF­DE

Baba & Kleuter - - PRAAT SAAM -

Ons prag­ti­ge ba­ba­dog­ter­tjie, Lea, is op 26 Fe­bru­a­rie 2018 ge­bo­re. Dit was die hoog­te­punt van my le­we, nie net om­dat my groot­ste droom waar ge­word het nie, maar om­dat ek op daar­die dag ge­sien het wat wa­re lief­de is. Van die oom­blik dat sy ge­bo­re is, het haar pap­pa haar sy nie ver­laat nie; die tra­ne van blyd­skap en lief­de in sy oë was on­be­skryf­lik. Ons is huis toe met die per­fek­ste men­sie wat ek nog ge­sien het.

Haar pap­pa, die bes­te man vir wie e­ni­ge vrou kan vra, is met el­ke vuil doek wak­ker, hy is daar as ons bors­voed om se­ker te maak ons het nie iets no­dig nie, hy bad haar, knip haar na­el­tjies en help tot om haar uit­rus­ting vir die dag te kies.

Dan­kie my man, Wer­ner, jy is ’n en­gel uit die he­mel en ons is baie lief vir jou. BERNEDETTE LOM­BARD, CENTURION, GAU­TENG

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.