HET JY GE­WEET?

Baba & Kleuter - - JOU SWANGERSKAP -

So­wat 8 per­sent van vroue het te min vrugwater weens te min pro­duk­sie of om­dat die wa­ter lek. Om­trent 2 per­sent het te veel – dit kan weer wees as ge­volg van oor­pro­duk­sie soos in die ge­val van swan­ger­skap s di­a­be­tes, of weens slu­kaf­wy­kings by jou ba­ba, soos wan­neer daar ’n ob­struk­sie in die sluk­derm is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.