PRET VIR DIE HE­LE GE­SIN

Baba & Kleuter - - JOU NUUS -

Woon die E­ver­y­thing Kids Ex­po by op 29 en 30 Sep­tem­ber by The G­len S­hop­ping Cen­t­re in Oak­de­ne, Jo­han­nes­burg. Daar is ver­to­nings en ver­maak, heer­li­ke kos en lek­ker pry­se te wen. Daar sal ’n ver­skei­den­heid han­dels­mer­ke, diens­te en pro­duk­te vir ba­bas, kin­ders en swan­ger vroue te koop wees. Gaan na e­ver­y­thing­xe­x­po. com of vind hul­le op so­si­a­le me­dia as @e­ver­y­thingxe­x­po.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.