JOU VER­HOU­DINGS

Baba & Kleuter - - JOU NUUS -

Ek&jy is deur Lou­is A­wer­buck & Li­se Swart ge­skryf. Die boek help jou om die ver­hou­dings in jou le­we op te pas en te ver­be­ter. Daar word ge­kyk na lief­des­ver­hou­dings, vriend­skap­pe en ook jou ver­hou­ding met kol­le­gas en fa­mi­lie. Sa­ke soos hoe ver­hou­dings ont­staan, jou ver­wag­tin­ge, hoe om te on­der­skei tus­sen kort­ter­myn- en lang­ter­myn­ver­hou­dings, voor­waar­des vir suk­ses­vol­le ver­hou­dings, kon­flik­han­te­ring en die rol van tem­pe­ra­ment word be­spreek. Hu­man & Rous­seau, R280.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.