BOE­KE VIR MA EN KIND

Baba & Kleuter - - JOU NUUS -

KOOK SAAM Die K­leinKook&

Ge­niet deur S. J. A. de Vil­liers en Eu­ni­ce van der Berg is ’n eg A­fri­kaan­se kook­boek vir kin­ders en be­gin­ners. Dit is ge­skik vir al­le ou­der­dom­me en be­vat meer as 55 staat­ma­ker-re­sep­te wat spe­si­aal deur Eu­ni­ce uit­ge­soek en ge­toets is. El­ke me­to­de word met stap­pe en kleur­fo­to’s ver­dui­de­lik en kin­der­guns­te­lin­ge soos ham­bur­gers, tjips en piz­za is in­ge­sluit. Hu­man & Rous­seau, R265.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.