ONT­HOU DÍT

Baba & Kleuter - - JOU BABA -

Wat is die kern van hier­die ar­ti­kel? Die ont­wik­ke­ling van el­ke ba­ba is u­niek. Jy hoef ge­woon­lik nie be­kom­merd te wees oor ’n en­ke­le ver­tra­ging of ef­fen­se ag­ter­stand nie, want dit dui ge­woon­lik nie op lang­ter­myn­pro­ble­me nie. Maar as daar ’n he­le paar kwes­sies is, ver­al as die ag­ter­stan­de in meer as een van die ka­te­go­rieë is (so­si­aal, e­mo­si­o­neel, groot­mo­to­ries of taal), moet jy ver­de­re on­der­soek in­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.