VES­TI­BU­LÊ­RE STEL­SEL

Baba & Kleuter - - JOU KLEUTER -

Die ves­ti­bu­lê­re stel­sel re­a­geer op jou lig­gaam se be­we­gings in ruim­te en die ver­an­de­ring van die kop se po­si­sie, en help om die lyf se be­we­gings te ko­ör­di­neer. Dit speel ’n kri­tie­ke rol in ba­lans en jou er­va­ring van waar jy is ten op­sig­te van an­der voor­wer­pe. Die kern van dié stel­sel is in die bin­ne­oor ge­se­tel. Dit help jou lig­gaam om die reg­te spier­to­nus te hê vir ’n be­paal­de han­de­ling, help die twee kan­te van die lyf om saam te werk en help jou ook reg­op hou teen swaar­te­krag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.