Crox­ley-skryf­be­hoef­tes

Baba & Kleuter - - INHOUD -

Die hel­der kleu­re en e­le­gan­te ont­wer­pe van Crox­ley-skryf­be­hoef­tes is ’n fees vir die oë. Dit is dui­de­lik waar­om die klein­span so baie daar­van hou om met Crox­ley se skryf­be­hoef­tes in hul pen­ne­sak­kies te spog.

Ou­ers hou ook van Crox­ley. Waar­om? Die prys is die ge­not! Blaai of klik deur die web­tuis­te om jou kind se skryf­be­hoef­tes vir die he­le jaar aan te koop teen ’n prys wat jou sal ver­baas.

As jy dink Crox­ley het slegs pen­ne en pot­lo­de, dink weer. Daar is min wat hul­le nié het nie: lê­ers, pen­ne, pot­lo­de, kleur­pot­lo­de, gom, verf, kwas­te, vet­kry­te, glim­pen­ne, merk­pen­ne, uit­ve­ërs, skerp­ma­kers en werk­boe­ke vir el­ke skool­vak waar­aan jy kan dink! Gaan na crox­ley.co.za. Koop Crox­ley ook by e­ni­ge skryf­be­hoef­te­win­kel land­wyd.

Vyf le­sers wen elk ’n ge­skenk­pak ter waar­de van R1 170. SMS BKCrox­ley na 37176 op 31 Ja­nu­a­rie 2019. El­ke SMS kos R1,50.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.