ONS FACEBOOKMA’S VER­TEL ...

Baba & Kleuter - - PRAAT SAAM -

Wat was jou kind of kin­ders se eer­ste groot ge­skenk? Met ons dog­ter­tjie se twee­de ver­jaar­dag het ons vir haar ’n spring­mat aan­ge­skaf. Dis baie goed vir haar ont­wik­ke­ling en kan vir ja­re nog ge­bruik word!

My seun­tjie het ver­le­de jaar 10 maan­de voor sy agt­ste ver­jaars­dag ál sy sak­geld en selfs sy snoe­pie­geld ge­spaar om ’n wind­buks te koop. Hy droom daar­van om 'n an­tis­tro­per­wag te word en so ons wild te be­waar. Ons moes by­na el­ke dag wind­buk­se google so­dat hy kon sien aan wat­ter een hy sy geld sou be­stee. Op sy ver­jaar­dag het ons sy wind­buks vir hom ge­gee en hom ge­neem om by­kom­stig­he­de met sy geld­jies te koop. Sy oor­bly­wen­de geld is ge­bruik om vir ons mid­dag­e­te te koop om dan­kie te sê en die res is aan wild­be­wa­ring ge­skenk. Ons is so trots op sy deur­set­tings­ver­moë.

Op my dog­ter­tjie se twee­de ver­jaar­dag het ons vir haar ’n spring­mat ge­koop. Sy is nou am­per 11 en het in­tus­sen ’n sus­sie en boe­tie by­ge­kry en hul­le spring nog am­per el­ke dag op die spring­mat. Dit is die bes­te ge­skenk wat geld kan koop.

Me­li­a­na- muis het vir haar der­de ver­jaar­dag ’n fiets ge­kry. Dit was haar eer­ste groot ge­skenk.

Ons het vir ons dog­ter­tjie se eer­ste ver­jaar­dag ’n klim­raam laat bou. Ons het ook haar ou ba­ba­ka­mer in ’n groot­dog­ter­tjie­ka­mer ver­an­der.

My seun­tjie het vir sy eer­ste ver­jaars­dag ’n geel Cat-trok by sy oom ge­kry. Hy is van­dag am­per vier en hard­loop- stoot steeds daar­die trok. Dis die bes­te pre­sent ooit!

LINA VAN DER BERG (30), THABAZIMBI JANI DE BEER (35), BOKSBURG ESTEE S­PIES (32), CEDARVILLE E­LI­ZA­BETH BOTHMA (30), KA­ROO LILLY BAR­NARD (30), K­LERKS­DORP AN­JA LE ROUX (32), JAN KEMPDORP

S­chön­born Da­ne (14) en Reg­hardt (11) Van links: Die­ter (15), Li­a­na,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.