JOU PAS­GE­BO­RE­NE SE VEL

Baba & Kleuter - - GESIN -

Jou pas­ge­bo­re­ne se vel is nog aan die ont­wik­kel. Vol­gens dr. Li­ze Rei­chert, ’n der­ma­to­loog van Pot­chef­stroom, ver­vaar­dig jou pas­ge­bo­re­ne se vel min­der me­la­nien as ’n vol­was­se­ne se vel. “Dit maak ba­bas en selfs ou­er kin­ders se vel meer vat­baar vir ul­tra­vi­o­let­ska­de.”

Li­ze waar­sku dat dit nie se­ker is pre­sies hoe vei­lig son­skerm­room vir ba­bas jon­ger as ses maan­de is nie. Die vei­lig­ste ma­nier om jou ba­ba te be­skerm, is dus om die son te ver­my, be­sker­men­de kle­re te dra en sink­be­vat­ten­de son­skerm­room aan te smeer aan de­le van die lig­gaam wat nie deur kle­re be­skerm word nie, is haar raad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.