NUTTIGE WENK

Baba & Kleuter - - SWANGERSKAP -

Hou jou oë oop vir stoot­wa­en­tjies wat die ein­de van ’n reeks is. Wan­neer ’n nu­we mo­del bin­ne­kort be­kend­ge­stel gaan word, hou han­de­laars daar­van om van ou voor­raad ont­slae te raak en gee dik­wels af­slag daar­op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.