Vier Rooi­bos!

Baba & Kleuter - - NUUS -

Nooi ’n vrien­din vir ’n kop­pie rooi­bos­tee om Na­si­o­na­le Rooi­bos­dag op 16 Ja­nu­a­rie te vier. Op hier­die dag word er­ken­ning ge­gee aan ge­brui­kers, ver­wer­kers, land­bou­ers en plaas­wer­kers in die rooi­bos­be­dryf. Gaan na rooi­bos­day.com of rooi­bos­in­fo­hub.com vir i­dees oor hoe jul­le hier­die dag kan vier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.