KOOP SJOKOLADETEDDIEBERE VIR’ N GOEIE DOEL

Baba & Kleuter - - NUUS -

As jy twee Lindt Ted­dy-sjo­ko­la­des (100 g) koop, skenk Lindt ’n skool­tas aan ’n kind by SOS C­hild­ren’s Vil­la­ges. Al wat jy moet doen, is om die u­nie­ke ko­des van jou sjo­ko­la­des op Lindt se mik­ro­web­tuis­te te deel. Die i­ni­si­a­tief duur tot 25 De­sem­ber 2018. Gaan na lindt.co.za vir nog in­lig­ting, of be­soek hul Facebook- blad­sy by facebook.com/Lind­tC­ho­co­la­teSA.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.