DIE VARKIE-KON­SERT

Baba & Kleuter - - NUUS -

Jou kin­ders gaan gek wees oor die in­ter­ak­tie­we mu­siek­pro­duk­sie Pep­pa Pig Show. Dit word van 16 tot 30 De­sem­ber 2018 by die V& A Wa­ter­front in Kaap­stad ge­hou. Die kon­ser­te be­gin 11:00 uur sog­gens by die am­fi­te­a­ter. Gaan na wa­ter­front.co.za vir nog in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.