ME­LA­NIE SLOET (28) VAN FO­CH­VIL­LE

Baba & Kleuter - - SWANGERSKAP - ME­LA­NIE SLOET

Ek en my man het kort ná ons troue swan­ger ge­raak. Na­dat ons bloed­toet­se laat doen het en by die dok­ter was, het ons my ou­ers ver­tel. Ek het ’n oulike ba­ba­groei­pak­kie ge­koop en die bloed­toets­vorm in ’n ge­skenk­boks toe­ge­draai. Ons was vrees­lik op­ge­won­de.

’n Paar dae la­ter het ek een og­gend sleg be­gin voel. Ek was reeds met ver­lof en al­leen tuis. Ek was naar en het siek en flou ge­voel. Ek kon niks eet nie. Ek het ge­dink dit was maar die swan­ger­skap wat my so laat voel het. Deur die loop van die dag het dit net ver­er­ger en ek het my man laat weet iets is fout.

Hy het vier­uur tuis ge­kom en ons het het­na­die­na die­naas­te­naas­te­ap­tee­kap­teek­ge­gaan­ge­gaan­vir­raad. vir raad.Mydok­terMydok­ter­wa­sin­was­daar­di­eind­aar­die­sta­di­um­sta­di­um­vol vol­be­spreek. be­spreek.

Ek het die ap­te­ker ver­tel van die pyn wat ont­wik­kel het en al my an­der simp­to­me. Die ap­te­ker het voor­ge­stel ons moet da­de­lik hos­pi­taal toe om vei­lig te wees.

By die hos­pi­taal aan­ge­kom het ek he­wi­ge pyn er­vaar en ’n gi­ne­ko­loog is in­ge­roep. Ek het vir die sus­ter ge­vra of ek bad­ka­mer toe kan gaan. Ek het net ’n stroom bloed ge­sien! Die pyn was on­draag­lik en ek het be­gin huil en om hulp ge­skree.skree.MyMy­man­ma­ne­nen­die­die­sus­ter­sus­ter­het het in­ge­kom en pro­beer help om­dat ek flou wou word.

Die bloe­ding het nie op­ge­hou nie en die gi­ne­ko­loog het my in­wen­dig on­der­soek.

Ek was baie e­mo­si­o­neel.

Ek Die was gi­ne­ko­loog reg­tig baie het ná e­mo­si­o­neel .’ n mi­nuut of twee vir my en Die my gi­ne­ko­loog man ge­kyk en­het­ge-ná ’sê: n mi­nuut" Die sak­kie of twee is leeg ." vir my en Sy woor­de my mans al ge­kyk al­tyd en by­ge­sê: my" bly. Die sak­kie is leeg ." Sy Hy woor­de het een­vou­dig sal al­tyd by toe my ge­sê: bly ." Ons moet on­mid­de­lik Hy het een­vou­dig skraap; ek toe­gaan ge­sê: reg­maak" Ons vir moet te­a­ter ". on­mid­del­lik skraap; ek gaan reg­maak Ek het vir te­a­ter ". weer vrees­lik be­gin bloei en my man Ek moes het weer in die vrees­lik hos­pi­taal be­gin rond­hol bloei e nom my man toi­let­pa­pier moes in of die iets hos­pi­taal te kry om rond­hol my­te help om toi­let­pa­pier­skoon­maak. of iets te kry om my te help skoon­maak. Ná’ n paar mi­nu­te het hul­le my te­a­ter Ná toe’ n ge­stoot. paar mi­nu­te So­wat het 45 hul­le mi­nu­te my­te a-la­ter ter was toe die ge­stoot. i­dee van So­wat ons ba­ba 45 mi­nu­te weg. E kla­ter was was nie meer die i­dee in pyn van nie, ons my ba­ba man weg. se oë E kwas was nie bloed­rooi meer in ge­huil pyn nie, en my­die­man­bed se­wa­so­ë­koud.was bloed­rooi Ek w i­lin­ge huil my­le ween nooit die bed weer was so koud. iets deur­maak­E­kwi­lin my­nie.le­we nooit weer so iets deur­maak Vir’ n eer­ste keer-nie. mam­ma wat niks weet nie,Vi­r­het’n eer­ste keer-eks o al­leen mam­ma ge­voel. wat Die niks he­le wee ter­nie, va­ring het wa seks o aak­lig. al­leen ge­voel. Die he­le er­va­ring Die vol­gen­de was aak­lig. dag het ons nog steeds see Die toe vol­gen­de ge­ry soos dag be­plan, het ons want no gek steeds is see die­self­de toe ge­ry aand soos nog be­plan, ont­slaan. want Die ek­se ei­se n die­self­de weg­kom kans aand het no gons ont­slaan. goed­ge­doen. Dies e een weg­kom kans Ons het weer het swan­ger ons goed ge­raak ge­doen. en het Ons van­dag het weer’ n prag­ti­ge swan­ger seun­tjie ge­raak wa ten vyf het maan­de van dag­oud’ nis. prag­ti­ge seun­tjie wat vyf maan­deMam­ma,oud­jyis.is nie al­leen nie. Praat met an­der, Mam­ma, kry hulp. jy is nie Dit al­leen i sou kei nie. om Praat bang me ten an­der,al­leen te­kry­voel.hulp. Dit is ou­kei om bang en al­leen te voel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.