DIE EER­STE UUR NÁ GE­BOOR­TE

Baba & Kleuter - - SWANGERSKAP -

Jou baar­moe­der rus nou, maar jy kan steeds lig­te kon­trak­sies voel na­ma­te dit na sy oor­spronk­li­ke groot­te be­gin te­rug­krimp. Va­gi­na­le af­skei­ding is swaar en bloe­de­rig. As jy bors­voed, sal jy nog kon­trak­sies voel. Jy kan dalk steeds kou­e­koors kry en be­we­rig wees. Jou va­gi­na sal ook sen­si­tief en on­ge­mak­lik voel.

Jy sal waar­skyn­lik ’n wye ver­skei­den­heid e­mo­sies er­vaar nou­dat die kraam­pro­ses ver­by is.

Jy kan ab­so­lu­te vreug­de en on­ge­loof­lik baie lief­de vir jou ba­ba voel, maar jy kan ook dalk te­leur­ge­steld en dood­moeg wees as die kraam­pro­ses baie lan­ger en moei­li­ker was as wat jy ver­wag het of as din­ge nie pre­sies vol­gens jou ver­wag­tin­ge uit­ge­werk het nie.

Moe­nie be­kom­merd wees as jy nie reg­tig e­ni­ge e­mo­sie voel nie. So­dra jy kans ge­had het om te rus en te her­stel, sal jy soos jou ou self be­gin voel.

Rus, ont­span en pak din­ge sta­dig aan. Fo­kus op jou ba­ba en bied jou bors vir hom aan. Haal maar net diep a­sem deur die on­ge­mak­li­ke on­der­soe­ke wat jy dalk nog moet ver­duur. Hul­le sal dalk vir jou ’n kop­pie tee aan­bied en jy kan tot jou ver­ba­sing ont­dek dat jy ra­send hon­ger is.

Deel hier­die spe­si­a­le oom­blik met jou maat: Dit is ook die ge­boor­te van ’n splin­ter­nu­we ge­sin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.