WAT IS HELLP- SIN­DROOM?

Baba & Kleuter - - SWANGERSKAP -

Dit kom meest­al in die der­de tri­mes­ter van swan­ger­skap en in on­ge­veer 0,2 tot 0,6% van swan­ger­skap­pe voor. Om­trent 4 tot 12% van HELLP-sin­droom­ge­val­le kom by vroue met pre­ë­klamp­sie voor. Hier­die sin­droom ver­oor­saak die ver­nie­ti­ging van rooi­bloed­sel­le, ver­hoog­de le­wer en­siem tel­lings en lae bloed­plaat­jie tel­lings. Simp­to­me van HELLP-sin­droom is hoof­pyn, naar­heid en bra­king, maag­pyn en moeg­heid.

Be­han­de­ling sal af­hang van hoe ge­vor­derd die swan­ger­skap is, maar die be­ëin­di­ging van die swan­ger­skap is meest­al die bes­te ma­nier om erns­ti­ge kom­pli­ka­sies vir jou en ba­ba te ver­my.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.