TWEE TOT DRIE JAAR

Baba & Kleuter - - BABA -

FI­SIE­KE ONT­WIK­KE­LING

• Teen 24 maan­de kan sy op ’n plas­tiek­mo­tor­fiet­sie sit en haar met haar voe­te be­gin weg­stoot. • Sy kan ’n to­ring van ses blok­ke bou

en ge­niet een­vou­di­ge leg­kaar­te. • Sy ge­niet nou een dag­sla­pie in

die mid­dae. • Teen 30 maan­de is sy vier keer haar ge­boor­te­ge­wig en haar brein is 90 per­sent van sy groot­mens­groot­te. • Sy kan met trap­pe op­stap, spring, bal

skop en ’n leer klim. • Teen 36 maan­de kan sy met trap­pe op­stap deur haar voe­te af te wis­sel, maar stap steeds met trap­pe af deur al­bei voe­te op ’n trap te sit. Sy kan ook nou op ’n k­lein klim­raam klim. • Sy kan haar eie han­de was en jou help

wan­neer sy aan- en uit­ge­trek word. • Sy bou ’n to­ring van ne­ge of

meer blok­ke. • Sy te­ken fi­gu­re met ’n kop en som­mi­ge ei­en­skap­pe. Sy kan ’n ver­ti­ka­le streep, ho­ri­son­ta­le streep, sir­kel en kruis te­ken, wat be­lang­ri­ke vorms is vir pren­te van by­voor­beeld ’n mens. • Sy kan groot kra­le ryg en met

skê­re sny. • Sy sal moont­lik haar dag­sla­pie ie­wers

hier­die jaar laat staan.

E­MO­SI­O­NE­LE EN SO­SI­A­LE ONT­WIK­KE­LING

• Sy sing en sê rym­pies saam met jou op. Sy vra wat se­ke­re voor­wer­pe ge­noem word en speel een­vou­di­ge ver­beel­ding­spe­le­tjies. • Teen 30 maan­de is sy meer so­si­aal. • Sy sien steeds din­ge uit haar oog­punt. • Sy ge­bruik 200 woor­de en be­gin

woor­de soos “ek” en “jy” reg ge­bruik. • Sy vra “wat” en “hoe­kom”? • Sy ken een­vou­di­ge lied­jies, rym­pies

en spe­le­tjies. • Teen 42 maan­de speel sy met an­der

kin­ders en nie net by hul­le nie. • Sy ge­niet dit om jou met ta­ke te help en be­gin em­pa­tie hê met ’n speel­maat wat seer ge­kry het. • Sy ken nou meer as 800 woor­de en

kan ’n een­vou­di­ge ge­sprek voer. • Sy ken se­ker vorms en kleu­re en ook een­vou­di­ge kon­sep­te van groot­te, nom­mers en tyd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.