HET JY GE­WEET?

Baba & Kleuter - - PEUTER -

Daar is ver­skil­len­de sel­foon­toe­pas­sings wat spe­si­aal ont­werp is om jou kind speel-speel aan te moe­dig om sy tan­de ge­reeld en lank ge­noeg te bor­sel. Hier is ’n paar op­sies: • A­quaf­resh BRUSHTIME SA (slegs vir iP­ho­nes) – met be­lo­ningster­re vir goeie bor­sel­ge­woon­tes Toot­hsa­vers – jou kind het ’n spe­si­a­le sen­ding wat hy net kan vol­tooi deur deeg­lik te bor­sel TVOKids Tooth Ti­me – speel twee mi­nu­te lank ’n lied­jie wat jou kind help bor­sel Brushmon­ster – ont­sluit nu­we vlak­ke deur te bor­sel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.