C­LE­VER LITT­LE MON­KEY

Baba & Kleuter - - PASELLAS -

is ‘n luuk­se aan­lyn­kin­der­de­kor­win­kel wat van ba­ba­ka­mers tot kin­der­ka­mers dek. C­le­ver Litt­le Mon­key reis deur die wê­reld om ‘n ver­sa­me­ling van die bes­te meu­bels, bed­de­goed en de­kor by­me­kaar te maak. Jou aan­ko­pe word by jou deur af­ge­le­wer so­dat jy die per­fek­te om­ge­wing vir jou en jou kin­ders kan skep. C­le­ver Litt­le Mon­key weet hoe be­lang­rik dit vir ou­ers is om te kan staat­maak op die meu­bels in hul kin­ders se ka­mer. Al hul pro­duk­te word deur in­dus­trie­ken­ners van oor die wê­reld én plaas­lik by­me­kaar­ge­maak. C­le­ver Litt­le Mon­key spe­si­a­li­seer in ba­ba­bed­jies, doek­ruil­sta­sies, kin­der­bed­dens, slaap­ban­ke, bed­de­goed, strooi­kus­sings, de­kor en speel­goed. Vyf le­sers wen elk ‘n ge­skenk­pak ter waar­de van R1 000. SMS-KO­DE:BK223CL www.cle­ver­litt­le­mon­key.co.za

El­ke ge­skenk­pak ver­skil

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.