V­rien­de wat knaag

Baba & Kleuter - - TROETELDIERE -

MAATJIE VIR SAARTJIE

SO­SI­A­LE WE­SENS Mar­mot­te is so­si­a­le die­re wat op hul ge­luk­kig­ste tus­sen an­der mar­mot­te is.

HOU DIT K­LEIN As jy nie bin­ne­kort met ’n he­le hok vol mar­mot­te wil sit nie, is dit ’n goeie i­dee om mar­mot­te van die­self­de ge­slag aan te hou. Man­ne­tjies kan son­der pro­ble­me saam­bly, en die­self­de geld wy­fies.

ONDERLINGE VER­SKIL­LE Ont­hou, soms kan mar­mot­te se per­soon­lik­he­de so ver­skil dat al wat hul­le doen, is om te ba­klei. As jy hul­le van ba­ba­tyd af saam­sit, be­hoort hul­le goed oor die weg te kom en aan me­kaar ge­woond te wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.