Baba & Kleuter - - JOU LEES­HOE­KIE -

Die Sin­gen­de K­lip uit die pen van die Kaap­stad­se skry­wer Wen­dy Hart­mann skep be­wust­heid oor die na­tuur. Ie­wers in ’n vis­sers­dor­pie aan die sui­de­lik­ste punt van A­fri­ka word S­torm ge­bo­re. Met ge­boor­te kry sy ’n ron­de, wit k­lip as ge­skenk. Na­ma­te sy ou­er word volg sy haar broers na die strand waar hul­le el­ke dag weg­seil om vis te vang. Wan­neer S­torm op die strand tus­sen die kin­ders sing, staan al­mal in ver­won­de­ring oor haar stem. Maar haar ver­wag­tin­ge het met die aan­por­ring van ’n ou­er vrou eg­ter te veel ge­raak – in so ’n ma­te dat sy haar boe­ties in ge­vaar stel. Sal sy die din­ge wat sy ge­doen het, on­ge­daan kan maak? Ja­ca­na Me­dia, R120.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.