Baba & Kleuter

NOG ’N WINKEL!

-

Almal weet al van die ChelinoBab­ywinkel in Ormonde en in die Menlyn Mall in Pretoria. Nou het twee nuwe takke oopgemaak: Gateway in Durban, asook Fourways in Johannesbu­rg wat op 27 September sy deure oopgooi. As julle in die mark is vir veral ’n stootwaent­jie, gaan maak ’n draai om die nuutste modelle van Chelino, Chelino Platinum, CBX en CYBEX uit te toets. Vir meer inligting oor die winkels en handelsmer­ke, en om te registreer vir die openingsfu­nksie van die Fourways-tak, besoek chelinobab­y.co.za. Volg

@chelinobab­y op sosiale media.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa