VIN­NI­GE VRAE

Baba & Kleuter - - JOU SWANGERSKA­P -

Kan ek weer swan­ger raak?

Ja. Hoe­wel daar ge­vind is dat bors­voe­ding jou kans om swan­ger te raak ver­klein, is dit glad nie ’n feil­lo­se voor­be­hoed­mid­del nie. As jy dus nie van plan is om da­de­lik weer swan­ger te raak nie, moet jy voor­be­hoe­ding ge­bruik. Ge­sels met jou dok­ter oor ’n mid­del wat vir jul­le al­bei werk.

Is daar iets wat ek kan doen om my bek­ken­bo­dem­spie­re te ver­sterk?

Swangerska­p ver­swak jou bek­ken­bo­dem­spie­re, ver­al as jy na­tuur­lik die le­we skenk. Hoe fer­mer en ster­ker dié spie­re is, hoe be­ter gaan seks vir jou én jou man wees. Hoe­wel Ke­gel-oe­fe­nin­ge help, kan jy ook Ben Wa-bal­le be­proef as jy reg­tig daar­die spie­re oe­fe­ning wil gee. Dit is hon­der­de ja­re ge­le­de uit­ge­vind en ver­sterk nie net die spie­re nie, maar ver­hoog ook sek­su­e­le sti­mu­la­sie. Ge­bruik dit met ’n smeer­mid­del.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.