Wor­tel & spi­na­sie­pu­ree

Baba & Kleuter - - JOU RESEPTE -

Ge­skik van­af 6 maan­de Be­rei­ding 25 mi­nu­te

Le­wer ¼ kop­pie groen­te­pu­ree

MAAK SO

S­kil 2 groot wor­tels en kap in stuk­ke. S­toom 15 mi­nu­te tot sag. Giet die wa­ter af. Laat die wor­tels ef­fens af­koel en meng saam met 2 eet­le­pels bors­melk of af­ge­koel­de wa­ter tot glad.

Kap 250 g spi­na­sie fyn en s­toom 8 mi­nu­te tot sag. Laat af­koel en meng met 1 eet­le­pel bors­melk of af­ge­koel­de wa­ter tot glad.

Meng 2 eet­le­pels wor­tel­pu­ree met 1 eet­le­pel spi­na­sie­pu­ree. Gee jou kind so­veel pu­ree as wat sy wil eet.

WENKE Be­dek die pu­ree en bê­re tot 1 dag in die ys­kas. Of skep in por­sies van 1 eet­le­pel in ysblokkieh­ouers, be­dek en v­ries tot 1 maand. Ver­hit be­vro­re por­sies in ’n mi­kro­golf­oond teen ma­ti­ge hit­te tot dit net warm is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.