Baba & Kleuter

OP DIE PLAAS

- Onder (van links): Die Vosloo- gesin: Ma Leandri (28), pa Jaco en die verjaardag­tjokker, HP. HP se koek was ’n naakte laagkoek met wilde diere en ’n houtversie­ring bo- op. Die kindertafe­l is gebou van palette en het gepas by die houtdiere en groen blaar

Die tafel vir die maats is gedek met diervelpat­roon- borde en oulike dierservet­te. Leandri het vir elke maat ’n verkyker geprakseer. Sy het twee leë toiletroll­e aan mekaar vasgeplak en ’n papierstro­ok rondom vasgegom om dit in posisie te hou. Die emmertjie is met lekkers en skyfies gevul.

Hugo Pieter ( HP) Vosloo van Wesselsbro­n in die Vrystaat se ma, Leandri, het hom vir sy eerste verjaardag v met ’n heerlike safari- partytjie bederf.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa