Baba & Kleuter

DIE BEGIN

-

Sowat ’n jaar gelede is ons dokter toe omdat ons gesukkel het om swanger te raak. Ons het toetse laat doen en is na ’n spesialis verwys.

Hy het gedoen wat nodig is en ons ’n opvolgdatu­m gegee. Met die opvolgdatu­m dra hy die boodskap aan ons oor: Hy is so jammer, maar ons sal nie kinders kan hê nie. Hoogs ontsteld verlaat ek sy spreekkame­r.

Maar die Liewe Vader het die laaste sê oor jou lewe. Ons seuntjie word amper gebore. CARISMA MBOLEKWA, MALMESBURY, WES K A AP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa