JOU STAN­DAAR­DE

Baba & Kleuter - - INKOPIES -

As jou kom­buis deur­me­kaar is en jou ha­re vuil, gaan sit in jou tuin, lees ’n boek en drink ’n kop­pie tee. Slaap as jou ba­ba slaap en vra ie­mand an­ders om die bor­de te was. Dis dik­wels nou dat ma’s ge­hal­te­tyd vir hul­le­self tot heel on­der op hul pri­o­ri­teits­lys skuif, maar dis ook juis nou dat jy dit die no­dig­ste het ten ein­de sen­so­rie­se ba­lans te ver­se­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.