REG VIR GRAAD 1

Baba & Kleuter - - REDAKTEURS­BRIEF -

Gaan jou kind aan­staan­de jaar in graad 1 wees? Dan gaan sig­woor­de jul­le nu­we pas­sie word! S­kaf ge­rus Ba­ba & K­leu­ter se A­fri­kaan­se Sig­woor­de vir graad 1 aan. Dis by die mees­te groot su­per­mark­te te koop teen R105 per pak. Daar is 26 flits­kaar­te in die pak, met ’n sig­woord aan el­ke kant.

Lees ge­rus ook die ar­ti­kel op bl. 86 oor hoe jul­le vir ou­laas ‘n paar skool­vaar­dig­he­de kan slyp. Met dié dat 2020 so ‘n deur­me­kaar jaar was, kan dit net help om se­ker te maak dat jou kind ’n klom­pie ba­sie­se vaar­dig­he­de on­der die knie het. Ons sien uit na al die fo­to’s van daar­die be­son­der­se eer­ste skool­dag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.