WEN ’N ESSENCEGES­KENKPAK TER WAAR­DE VAN R2 500!

Baba & Kleuter - - PRAAT SAAM -

Pro­duk­te van es­sen­ce is ver­nu­wend, van ’n hoë ge­hal­te en werk fan­tas­ties. Al­les wat es­sen­ce doen, kom uit die hart, want hul­le glo ’n mens het die mees­te pret as jy ook die reg­te ding doen. Daar­om staan al hul pro­duk­te vir skoon­heid son­der wreed­heid en gri­me­ring son­der ska­de­li­ke be­stand­de­le. Te kry by Dis- C­hem, C­licks, Foschi­ni, Ta­ke­a­lot, Zan­do, Su­per­ba­list, Loot en Hou­se of Cos­me­ti­cs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.