Baba & Kleuter

Nuusbrokki­es

-

5 wenke V I R ON VO O R S P E L B A R E T Y E

Wanneer daar ’n baba in jou lewe is, is een ding gewaarborg: Die lewe gaan nie altyd volgens plan verloop nie. Bly só positief en produktief:

1 BLY KALM. Frustrasie en woede gaan nie help nie. Bly eerder rustig en begin oplossings formuleer. Soms kan iets nie reggemaak word nie, maar as jy almal wat geraak word laat weet, kan ’n ander plan gemaak word. Byvoorbeel­d, nes jy die huis verlaat, moet ’n vieslike doek eers voorkeur kry. Bel en laat weet dat jy laat gaan wees. Dan kan jy rustig wees en veilig ry. En lag maar daaroor. 2 KLEM OP DIE OPLOSSING. As jy nie soggens genoeg tyd het om jou en almal reg te kry vir die dag nie, begin om die vorige aand meer te doen. Stel jou wekker ook ’n bietjie vroeër.

3 LEER DELEGEER. Begin om klein takies aan ander uit te deel waar jy kan. 4 VERL A AG JOU STANDA ARDE. Dinge gaan nie altyd uitwerk nie – dis nie die einde van die wêreld nie. Dis ’n tydelike fase in jou lewe.

5 PL AN B. Die lewe met babas is dikwels onvoorspel­baar. Leer om maar altyd ’n Plan B in jou agterkop te hê om die druk te verminder. Maak seker jy het iemand wat op kort kennisgewi­ng jou kind kan oppas.

Tuisgemaak… DEUR ’N ANDER MA

Baby Tastes maak al vir meerm as ’n dekade lank vars, vo oedsame kos vir babas en pe euters, net soos wat jy dit self so ou maak. Vanessa Crichton, die eie enaar, is self ’n ma en ’n opgeleide e sjef. Gaan gerus na www.babytaste es.co.za om jou bestelling te plaas of stuur ’n e- pos na info@babytastes.co. za. DieD spyskaarte word gereeld aangepas en daar is sowat 50 geurkombin­a sies om maaltye interessan­t te hou. Ons hou veral van die Local is Lek ker- reeks, wat jou kleinding aan heerlike geure bekend stel. Die kos kan ttwee maanded iin jjou vrieskasik gehouh word. d

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa