Baba & Kleuter

Resepte: Goed, beter, braai!

-

BESTANDDEL­E

• 2 salmfilett­e, vel verwyder • 2 suurlemoen­e, in dun

skyfies gesny

• 30 ml (2 e) olyfolie

• 10 ml (2 t) sesamsaad

• 5 ml (1 t) fyn komyn

• 1 ml (¼ t) brandrissi­evlokkies

• sout en peper na smaak

• 8 hout- sosatiesto­kkies, ’n uur in water geweek om aanbrand te keer

METODE

1 Sny die vis in blokkies van sowat 2 x 2 cm en ryg afwisselen­d met die suurlemoen­skyfies aan die stokkies. Hou eenkant.

2 Meng die olie, sesamsaad, komyn en rissievlok­kies en drup oor die sosaties. Geur met die sout en peper.

3 Braai ’n paar minute aan elke kant op matige kole tot die vis opaak is. Dit sal altesaam sowat 8 minute duur.

4 Sit voor met koolslaai of ’n groenslaai.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa