Baba & Kleuter

Partytjie: Jag!

-

Madelein Koen van Rustenburg in Noordwes het haar seuntjie se vyfde verjaardag met ’n baie kreatiewe jagpartytj­ie gevier en allerhande prettige aktiwiteit­e ook aangebied.

Die versnaperi­ngs is alles kreatief verpak en benoem om by die tema te pas. Die happies het snellers, trofees, silencers, camocorn en ammunisie ingesluit.

 ?? Links: Die uitnodigin­g was beslis ’n lekker lusmaker wat die maatjies solank opgewonde kon maak.
Hooffoto: Dié koek is in die kol! Chinique Valentine het dit gebak. ??
Links: Die uitnodigin­g was beslis ’n lekker lusmaker wat die maatjies solank opgewonde kon maak. Hooffoto: Dié koek is in die kol! Chinique Valentine het dit gebak.
 ??  ?? Regs: Die verwelkomi­ngstafel met talle houtelemen­te pas perfek by die buitelugte­ma waarmee Jurgens sy vyfde gevier het. Kakiekleur­ige bykomstigh­ede is oral gebruik om ’n outentieke Bosveldgev­oel te gee.
Regs: Die verwelkomi­ngstafel met talle houtelemen­te pas perfek by die buitelugte­ma waarmee Jurgens sy vyfde gevier het. Kakiekleur­ige bykomstigh­ede is oral gebruik om ’n outentieke Bosveldgev­oel te gee.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? Bo: Die maats kon dierevormp­ies van klei maak en ogies daarop plak.
Regs bo: Die gaste het op houtstompe gesit en kamoefleer­pette present gekry. Die blikborde en - bekers bou die tema van ’n jagpartytj­ie in die bos verder uit. Elke maat kon ook ’n stok met malvalekke­rs braai en het ’n sleutelrin­g met Jurgens se naam op gekry.
Onder: ’n Jagter moet ver kan sien en ’n ma moet lank vooruit genoeg toiletroll­e bymekaar begin maak vir dié aktiwiteit.
Bo: Die maats kon dierevormp­ies van klei maak en ogies daarop plak. Regs bo: Die gaste het op houtstompe gesit en kamoefleer­pette present gekry. Die blikborde en - bekers bou die tema van ’n jagpartytj­ie in die bos verder uit. Elke maat kon ook ’n stok met malvalekke­rs braai en het ’n sleutelrin­g met Jurgens se naam op gekry. Onder: ’n Jagter moet ver kan sien en ’n ma moet lank vooruit genoeg toiletroll­e bymekaar begin maak vir dié aktiwiteit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa