Baba & Kleuter

Kunsvlyt vir kleuter

Jou kleuter moet sy syfers herken sodat hy die regte bottel by die regte deksel kan pas. Dan moet hy sy handjies en gewrigte goed gebruik om die bottel aan die deksel vas te skroef. Dis harde werk!

-

JY HET NODIG

• ’n Verskeiden­heid bottels met skroefdeks­els • ’n Groot stuk hout

• Gom

• Syfervorms, twee van elk

MAAK SO

1 Plak die deksels onderstebo op die houtblad vas. 2 Plak ’n syfer op elke deksel.

3 Plak ’n syfer op die ooreenstem­mende bottel. 4 Jou kind moet die syfermaats herken en dan die regte bottel aan die regte deksel vasdraai.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa