Baba & Kleuter

# coverstars­earch

WIL JY JOU KIND OP DIE VOORBLAD SIEN? SKRYF DAN IN VIR ONS VOORBLADKO­MPETISIE EN KOM IN AANMERKING VIR FANTASTIES­E PRYSE!

-

Ons soek 2022 se voorbladst­erre. Baba & Kleuter verskyn drie keer per jaar. Ons sustertyds­krif Your Pregnancy & Baby verskyn ses keer per jaar, maar elke tweede voorblad is ’n swanger vrou.

Daar is dus altesame ses geleenthed­e waarop ’n kind op die voorblad van een van die twee tydskrifte kan verskyn. Wanneer jy inskryf, kom jou kind outomaties vir albei tydskrifte in aanmerking.

Blaai na bladsy 14 en 15 vir nog inligting oor die openingsda­tums van die verskillen­de kategorieë, en na bladsy 96 om die volledige bepalings en voorwaarde­s te lees. Gebruik #CoverStarS­earch op sosiale media en bly op hoogte van kompetisie­nuus.

Baie dankie aan die borge van 2021 se voorbladko­mpetisie. Elke wenner het pryse ter waarde van R1 000 van elk van dié drie borge ontvang: Reuterina, Baby City en Epimax.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa