Baba & Kleuter

OUMA SE HART IS V L

-

Wat ’n voorreg is dit om ’n ouma te kan wees! So lank het ek gebid dat ek ook een sou word, en toe ... uiteindeli­k! Wat ’n seëning! My kleinseun, Luan Steenkamp, is nou agt maandjies oud. Nooit kon ek droom dat hy so ’n groot plek in my hart sou inneem nie. Ek is so dankbaar teenoor die Here vir hierdie voorreg. My eie twee kinders en twee skoonkinde­rs is kosbaar – geskenke van die Here – maar hierdie kleinkind, ai, ’n bondeltjie liefde en vreugde. So kosbaar! Dankie Here, hy is ’n klein ( groot) wonderwerk­ie!

Dankie vir ’n puik tydskrif! LINDIE STEENKAMP, NIGEL, GAUTENG

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa