Baba & Kleuter

DEEL & WEN!

WEN ’N GESKENK VAN BIO-OIL TER WAARDE VAN R900

- sharing@ypbmagazin­e.com.

Agt gelukkige lesers kom in aanmerking vir ’n geskenk van Bio- Oil. Bio- Oil se reeks spesialisv­elsorgolie­s vir littekens en rekmerke gee jou vel voor en ná jou swangerska­psreis presies wat jy nodig het om te rek en dan pragtig te herstel. Bio-Oil Skincare Oil en die nuwe Bio-Oil Skincare Oil (Natural) is lig, nie-vetterig en word maklik geabsorbee­r. Pamperlang jou vel van boep tot baba! Om in te skryf: Stuur ’n foto van goeie gehalte na

Stuur jou gunsteling­foto na sharing@ ypbmagazin­e.com.

Onthou om jou kind se naam, van, ouderdom, kontakbeso­nderhede en posadres in te sluit.

 ??  ?? Hannah Badenhorst(9maande), Swellendam,Wes-Kaap.
Hannah Badenhorst(9maande), Swellendam,Wes-Kaap.
 ??  ?? Lea- Mae Davids (8 weke), Paarl, Wes- Kaap.
Lea- Mae Davids (8 weke), Paarl, Wes- Kaap.
 ??  ?? Frederick Jacobus Wessels (11 weke), Hazyview, Mpumalanga. Hy’s sy ma se “pandemieba­batjie”.
Frederick Jacobus Wessels (11 weke), Hazyview, Mpumalanga. Hy’s sy ma se “pandemieba­batjie”.
 ??  ?? IsabellaRo­berts(1),Krugersdor­p,Gauteng. Lekker verjaar!
IsabellaRo­berts(1),Krugersdor­p,Gauteng. Lekker verjaar!
 ??  ?? Christiaan van der Westhuizen (4 weke), Clanwillia­m, Wes- Kaap.
Christiaan van der Westhuizen (4 weke), Clanwillia­m, Wes- Kaap.
 ??  ?? Louie Smith (11 weke), Somerset-Wes, WesKaap. Kyk hoe sterk is die nekkie al!
Louie Smith (11 weke), Somerset-Wes, WesKaap. Kyk hoe sterk is die nekkie al!
 ??  ?? Ava Botha (6 maande), Aranos, Namibië.
Ava Botha (6 maande), Aranos, Namibië.
 ??  ?? Durandt van Zyl (14 maande), Pretoria, Gauteng. Kyk hoe spoggerig lyk hy op sy eerste skoolfoto!
Durandt van Zyl (14 maande), Pretoria, Gauteng. Kyk hoe spoggerig lyk hy op sy eerste skoolfoto!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa