Baba & Kleuter

Hoe gebeur dit?

-

Volgens die mediese webtuiste msdmanuals.com is daar verskeie oorsake vir abnormale vorming van ledemate. Dit sluit in ’n oorgeërfde afwyking of ontwrigtin­g wat tydens ontwikkeli­ng van die ledemaat plaasgevin­d het.

Een so ’n ontwrigtin­g is vrugband- sindroom, waar die dun, weefselagt­ige stringe in die baarmoeder om die ontwikkele­nde ledemaat vasdraai en bloedtoevo­er soontoe laat afneem.

Ander ontwrigten­de faktore sluit in infeksies of skadelike stowwe. Dis ongelukkig baie moeilik om vas te stel wat presies die oorsaak van die afwyking is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa