Baba & Kleuter

Mexikaanse BOERIE

-

• 2 avokado’s, geskil en pitte verwyder

• sout en peper na smaak

• ½ rooi- ui, fyngekap

• 1 lemmetjie, versap

• hand vol koljanderb­lare, gekap

BESTANDDEL­E

GUACAMOLE SALSA

• 1 groot, ryp tamatie • ½ rooi- ui, fyngekap • 15 ml (1 e) olyfolie

• 5 ml (1 t) suiker

• 5 ml (1 t) lemmetjies­ap • sout en peper na smaak VIR VOORSIT

• kropslaaib­lare • jou gunsteling boerewors, gebraai en in porsies van sowat 10 cm gesny • gerasperde cheddarkaa­s • snytjies jalapeño-rissies (opsioneel)

METODE

1 Guacamole: Maak die avokado’s met ’n vurk fyn en geur met die sout en peper. Meng die ander guacamole- bestanddel­e by en hou eenkant.

2 Salsa: Roer al die salsabesta­nddele saam in ’n bak en hou eenkant. 3 Vir voorsit: Skep 15 ml

(1 e) guacamole op ’n slaaiblaar, plaas ’n stuk boerewors bo- op, skep van die salsa oor en besprinkel met die kaas en jalapeño- snytjies (indien gebruik).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa