RAAKGEKO P
Kliniese toetse toon dat Reuterina® drops ’n voordelige uitwerking op ’n verskeidenheid gesondheidstoestande het. Dis spesifiek vir babas onder twee jaar oud geformuleer en is beskikbaar as ’n gerieflike drup. Beskikbaar by Clicks, Dis- Chem, takealot. com, OneCart en uitgesoekte, onafhanklike apteke landwyd.