Baba & Kleuter

Vind hulle hier

-

Teen hierdie tyd wil jy waarskynli­k weet waar en hoe jy hierdie goeie goggas kan inkry ...

BRONNE VAN PREBIOTIKA

• Piesangs, bessies en ander vrugte

• Hawer

• Koring

• Uie

• Aspersies

• Preie

• Tamaties

• Alfalfaspr­uite

• Volgrane

• Peulgewass­e (lensies, boontjies,

kekerertji­es)

• Spinasie en ander groente

BRONNE VAN PROBIOTIKA

• Jogurt, mits die etiket aandui dat dit lewende kulture bevat

• ’n Paar formule- of opvolgmelk­soortte, of babapap – mits die etiket aandui dat dit bygevoeg is

• Dit word soms gevoeg by sap of graan-energiesta­fies – lees die etiket.

• Gegiste kos soos kefir, kombucha, suurkool en amasi

• Probiotika kom ook in verskillen­de

vorme in aanvulling­s voor.

Jy sal die beste resultate kry as jy ’n kombinasie van pro- en prebiotika inneem. Gee jou kind byvoorbeel­d opgekapte piesangstu­kkies in jogurt.

Hou by die aanbevole dosis as jy ’n aanvulling gee, want te veel kan tot winderighe­id lei. Gesels met jou dokter of apteker oor watter aanvulling julle moet kies omdat die spesifieke gesondheid­svoordele van die eienskappe van die spesifiek ke stamme afhang.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa