Baba & Kleuter

Hier’s hulp!

-

Preemie Connect is ’n ondersteun­ingsgroep vir gesinne wie se baba vroeg gebore is. Kry daar emosionele ondersteun­ing van ander wat werklik verstaan wat julle deurmaak. Van tyd tot tyd verskaf hulle ook sorgpakket­te in hospitale wanneer die pandemiere­gulasies dit toelaat. Die pakkies is vol benodigdhe­de vir ma en baba, want kom ons wees nou eerlik - niemand is gereed vir ’n vroeë baba nie! Preemie Connect verteenwoo­rdig ouers se belange by die Global Alliance for Newborn Care. Reik uit na hulle op sosiale media: @ PreemieCon­nect, of stuur epos na preemiecon­nectsa@gmail.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa