Baba & Kleuter

TOEGANG TOT TOP-SPESIALIST­E

-

Vanjaar se Fertility Show Africa (FSA) vind op 9 en 10 Oktober aanlyn plaas. Dis ten volle interaktie­f en jy kan regstreeks met kundiges op enige gebied gesels. Daar is selfs meer dokters, spesialist­e, klinieke en sprekers betrokke as verlede jaar, asook baie uitstaller­s wat ook die leefstylas­pekte van vrugbaarhe­id dek. As jy aanneming of surrogasie oorweeg, kan jy ook inligting kry.

Daar is verskeie kaartjiepa­kkette. Gaan na fertilitys­howafrica.com en kies die een wat die beste by jou behoeftes pas. Kyk ook daar wie almal betrokke is. Volg FSA ook op sosiale media.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa