Baba & Kleuter

ONS BIO-OIL

-

Almal se gunsteling- oranje olie is nou ook as ’n lyfroom te kry by Clicks, Dis- Chem, apteke en uitgesoekt­e handelaars. Dis lig en nie-vetterig, maar bevat dubbel soveel olie as ander lyfrome wat dit dus ’n baie doeltreffe­nde bevogtiger maak. Skud die bottel voor die tyd goed. Dit kos R189,99 vir 250 ml en R144,99 vir 175 ml.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa