Baba & Kleuter

EN NÁ DIE GEBOORTE?

-

Wanneer jy borsvoed, het jy ’n ekstra 500 tot 600 kalorieë per dag nodig. Maak seker jy kry genoeg kalsium in deur vis soos makriel en haring te eet, asook suiwelprod­ukte, en eet ook baie groen blaargroen­te soos spinasie. Bly weg van te veel tee en koffie.

Drink genoeg water, want dis ’n nodige boustof vir die vervaardig­ing van jou borsmelk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa