Baba & Kleuter

HOEKOM IS VROEG SLEG?

-

Hoe kleiner jou baba met geboorte, hoe groter is die moontlike uitdagings en risiko’s. Komplikasi­es kan ontstaan omdat organe nog nie volwasse genoeg is nie en omdat die baba se immuunstel­sel nog onderontwi­kkel is. Jou baba kan sukkel om sy temperatuu­r te reguleer, kan sukkel om te voed en kan ook sukkel met asemhaling en geelsug.

Hoe vroeër jou baba gebore is, hoe groter is die kans dat hy langtermyn­uitdagings sal hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa