Baba & Kleuter

RAAKGEKO P

-

NUK First Choice se elektriese borspomp is ’n doeltreffe­nde pomp met 16 verskillen­de verstellin­gs wat pompritme en suigaksie reguleer. ’n Praktiese geheuefunk­sie laat jou jou gunsteling­verstellin­gs behou. ’n USBkoord vir draagbaarh­eid en ’n USBpoort maak die pomp ideaal vir ma’s wat elders as tuis wil uitmelk. R3 249,99, Babies R Us, Baby City, DisChem, takealot.com en nuk.co. za.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa