Baba & Kleuter

17 November

-

... is Wêrelddag vir Vroeggebor­e Babas. As jy graag die storie van jou ervaring met jou vroeggebor­e baba met ander wil deel, kom in aanraking met Ferring Pharmaceut­icals, wat bewusmakin­g hieroor wil bevorder. Enige en alle stories is welkom. Dalk was jy self ’n vroeggebor­e baba of dalk werk jy met vroeë babas? Deel jou kennis. Stuur jou storie na projectfam­ily@ ferring.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa